Dit is ‘n eer om julle na ons troue uit te nooi.

Liewe familie en vriende
Dit is vir ons ‘n groot eer en voorreg om julle na ons troue uit te nooi op 12 December 2026 by Ubunye Game Lodge.
Elkeen van julle speel ‘n spesiale rol in ons lewens en ons is so geseënd en opgewonde om hierdie spesiale dag saam met julle te vier
details
Naweek troue en jy?! Ons sal graag almal wil nooi om die hele naweek saam met ons te vier.
Die naweek feesvieringe sal by Ubunye Game Lodge plaasvind.
Kleredrag: Smart casual/safari
Ons waardeer jou teenwoordigheid meer as enige iets anders. As jy egter ‘n geskenk wil gee het ons ‘n huis en honeymoon rekening oopgemaak.
Laat weet ons asseblief of julle saam met ons die Woodfire-pizza-aand voor die troue gaan bywoon (Julle is welkom om jul eie drankies vir die Vrydagaand te bring).
